Funksies
27 Apr -
Ou klere en wit olifante
Meer Funksies

Donasies / Borge
Omdat ons ‘n nie-winsgewende organisasie is wie se passie diens aan die gemeenskap is, soek ons gedurig finansiële bystand in die vorm van donasies en borge.

Saam doen ons dit beter
Die Dienssentrum is ‘n dienstak van die ACVV wat beteken dat ons nou met hulle saamwerk en voortdurende hulp en leiding van hulle ontvang.
Welkom by Die Strand Dienssentrum
Die Strand Dienssentrum, 'n toevlug vir Ouer Persone is ‘n nie-winsgewende diensorganinsasie wat omsien na ouer persone, bo sestig, wat nog in hul eie wonings woon. Ons passie is om hierdie mense by te staan en te versorg sodat hulle so lank as moontlik selfversorgend en onafhanklik bly.
Opkommende Funksies
Ons verkoop gebruikte klere en ook witolifante 9 - 12:00

Dienste Beskikbaar
Dienste om seniors in ons gemeenskap te ondersteun en om hulle te help om selfstandig en onafhanklik in hulle eie tuistes te bly.
Kliek Hier
Raak Betrokke
Kom werk saam met ons om vir uself ‘n beter toekoms te verseker en ook om die gemeenskap waarin u woon, te dien.
Kliek Hier