ONS STREWE!

Dit is ons strewe om doeltreffende diensfasiliteite daar te stel! Ons wil diensbaar wees en al die behoeftes van ouer persone, woonagtig in hul eie huise in die H. H. kom, aanspreek.

Funksies

Bel ons vir navrae

Donasies / Borge

Omdat ons ‘n nie-winsgewende organisasie is wie se passie diens aan die gemeenskap is, soek ons gedurig finansiële bystand in die vorm van donasies en borge.

Kontak Ons

Saam doen ons dit beter

Die Dienssentrum is ‘n dienstak van die ACVV wat beteken dat ons nou met hulle saamwerk en voortdurende hulp en leiding van hulle ontvang.

Besoek hulle webtuiste

07 Oct - ELKE WOENSDAG Ou Klere en Wit Olifante

Kom kyk na ons pragtige gebruikte klere en ander artikels 9 - 12:00