Funksies
Bel ons vir navrae

Donasies / Borge
Omdat ons ‘n nie-winsgewende organisasie is wie se passie diens aan die gemeenskap is, soek ons gedurig finansiële bystand in die vorm van donasies en borge.

Saam doen ons dit beter
Die Dienssentrum is ‘n dienstak van die ACVV wat beteken dat ons nou met hulle saamwerk en voortdurende hulp en leiding van hulle ontvang.
24 Apr - Kaartspeel
KAARTSPEEL ELKE DINSDAG VANAF 9:30 Kom kuier en ontmoet nuwe vriende