Funksies
Bel ons vir navrae

Donasies / Borge
Omdat ons ‘n nie-winsgewende organisasie is wie se passie diens aan die gemeenskap is, soek ons gedurig finansiële bystand in die vorm van donasies en borge.

Saam doen ons dit beter
Die Dienssentrum is ‘n dienstak van die ACVV wat beteken dat ons nou met hulle saamwerk en voortdurende hulp en leiding van hulle ontvang.
18 Apr - PANNEKOEK DAG
Kom geniet Pannekoek dag met ons die 18 April 2018. Drie in n bakkie vir R15.00. Kom bestel voortydig vir geen teleurstelling nie. Kan afehaal word tussen 10 en 12 uur.