Funksies
Bel ons vir navrae

Donasies / Borge
Omdat ons ‘n nie-winsgewende organisasie is wie se passie diens aan die gemeenskap is, soek ons gedurig finansiële bystand in die vorm van donasies en borge.

Saam doen ons dit beter
Die Dienssentrum is ‘n dienstak van die ACVV wat beteken dat ons nou met hulle saamwerk en voortdurende hulp en leiding van hulle ontvang.
Kontak Ons
Vul asb die vorm hier onder in en ons sal so spoedig moontlik terug kom na U toe. Anders kan U ons gerus kontak deur ons te bel of besoek(sien onder die vorm).
Straatadres:De Villiersstraat 30,
Strand,
7140
Strand,
7140
Posadres:Posbus 482,
Strand,
7139
Strand,
7139
Telefoon:021 854 4552
Faks:086 505 9207
Epos adres:info@strandsds.co.za
Kantoorure:weeksdae vanaf 8:30 tot 12:30
Vakansiedae is ons gesluit
Vakansiedae is ons gesluit
Teetuin:Vanaf 9:30 tot 15:00
Etenstyd:Vanaf 12:00 tot 13:00
Kontakpersone:
Estelle Marais
(Uitvoerende Beampte)083 712 4636
(Uitvoerende Beampte)083 712 4636
Anna Ehrlich
(Verpleegkundige)079 196 0253
(Verpleegkundige)079 196 0253
Lizelle Marais
(Spysenier)021 854 4552
082 810 8614
(Spysenier)021 854 4552
082 810 8614